JobOfficial source checked
VOLTYDSE DOSENT: REKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE
Akademia
- Location
- Paarl, Drakenstein
- Closing date
- See official listing
- Pay or funding
- R 35 000 to R 51 667 / month (annual salary divided by 12)
- Last checked
- October 20, 2026
What is this opportunity?
Akademia is ʼn Christelike, klassieke en onafhanklike hoëronderwysinstelling wat verbind is tot die uitnemende opleiding en vorming van studente vanuit en vir Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe. Akademia het vanaf Januarie 2027 twee voltydse poste op die Paarl-kampus vir dosente in die Departement Rekeningkundige Wetenskappe in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe beskikbaar. POS D O E L S T E L L I N G ʼn Dosent is daarvoor verantwoordelik om gehalteonderrig aan studente te bied …
Opportunity details
Industries
- Trade & Construction Jobs