JobOfficial source checked
Sales Consultant
Werfnet
- Location
- Pretoria, Tshwane
- Closing date
- See official listing
- Pay or funding
- R 3 000 to R 20 000 / month (annual salary divided by 12)
- Last checked
- August 18, 2026
What is this opportunity?
Posbenaming: Interne Verkoopskonsultant Ligging: Pretoria, Lynwood Voordele: Mediese Fonds Werksomgewing: Kantoor-gebaseer Baie Kompeterende Kommissie Struktuur Oorsig ’n Vinnige en dinamiese finansiële diensomgewing is op soek na ’n gedrewe en professionele Interne Verkoopskonsultant om by hul verkoopspan aan te sluit. Hierdie rol is ideaal vir ’n gemotiveerde verkoopsprofessional met ’n sterk agtergrond in finansiële dienste of versekering wat floreer in ’n teikengedrewe omgewing. Sleutelvera…