JobOfficial source checked
Junior IT Support Tegnikus / Junior IT Support Technician
Werfnet
- Location
- Pretoria, Tshwane
- Closing date
- See official listing
- Pay or funding
- R 10 000 to R 12 000 / month (annual salary divided by 12)
- Last checked
- August 18, 2026
What is this opportunity?
Ligging: Pretoria-Oos, Gauteng Werksure: Maandag tot Vrydag, 08:00 – 17:00 Vlak: Junior Werksomgewing: Veld- en kliëntgebaseerd Oorsig 'n Gevestigde onderneming is opsoek na 'n energieke en praktiese Junior IT Tegnikus om die tegniese span te ondersteun met die installering van nuwe kliënte, instandhouding van bestaande kliënte en algemene tegniese ondersteuning. Die ideale kandidaat is 'n jong, gemotiveerde persoon wat daarvan hou om prakties te werk, gemaklik is om op hoogtes te werk en berei…